Tuis   |    Kontak Ons    |   Wie is Ons    |    Ons Gemeentes    |    Belangrike Datums    |    Ons Eredienste    |    Missie   |    Visie    |    Personeel   |
Herderlike Versorging   |    Bedieningsfilosofie    |   Sewe Dimensies   |    Maandblad
Vaaldriehoek
Telefoonnommer: 016 004 0016
Eredienstye
Sondagoggende:                           08:15
Sondagoggende 2de diens:       10:15
Gons KinderKerk:                          08:15 en 10:15
Sondagaande:                               18:30
PREEKREEKS




Om God en mens liewer te hê
Die Lewe Met Ritme Toep (App)
Nou beskikbaar vir Android en IOS slimfone.
PREKE 8 MEI 2016
Oggend

SMS "lewe Met Ritme" na 49724
om 'n R30
bydrae te maak
R1,50/sms
WYSIWYG Web Builder
Aand
Oordenking 26 Mei 2016
Visie

Ons droom van ‘n gemeente wat homself gee om God en mens liewer te hê. Ons sien ‘n kerk waar soekers, sowel as gelowiges, toegerus word om totaal toegewyde, Geesvervulde volgelinge (TTGV) van Jesus te word. Ons naam, LewenSentrum, praat ook van ons droom om sewe sentrums en verskillende bedieninge en fasiliteite daar te stel wat mense se lewenskwaliteit gaan verbeter.

Ons wil ‘n sentrum wees vir totale lewensverandering!