Tuis   |    Kontak Ons    |   Wie is Ons    |    Ons Gemeentes    |    Belangrike Datums    |    Ons Eredienste    |    Missie   |    Visie    |    Personeel   |
Herderlike Versorging   |    Bedieningsfilosofie    |   Sewe Dimensies   |    Maandblad
Vaaldriehoek
Telefoonnommer: 016 004 0016
Eredienstye
Sondagoggende:                           08:15
Sondagoggende 2de diens:       10:15
Gons KinderKerk:                          08:15 en 10:15
Sondagaande:                               18:30
PREEKREEKS




Om God en mens liewer te hê
Die Lewe Met Ritme Toep (App)
Nou beskikbaar vir Android en IOS slimfone.
PREKE 8 MEI 2016
Oggend

SMS "lewe Met Ritme" na 49724
om 'n R30
bydrae te maak
R1,50/sms
WYSIWYG Web Builder
Aand
Oordenking 26 Mei 2016
Trefpunt Tieners

TREFPUNT is ons tienerbediening wat reeds 'n weeklikse hoogtepunt vir baie tieners in die dorp is. Honderde tieners word weekliks deur hierdie bediening bereik.
Trefpunt het elke Vrydagaand om 19:00 'n diens vir die hoërskoolgroep waar God se Naam grootgemaak word deur musiek en praktiese boodskappe wat aangebied word.

Daar is ook kleingroepdienste vir die groep op Sondagoggende 08:30 en 10:15 wat by die kerk gehou word tydens die kerk se eredienste.
Trefpunt is ook betrokke by die skole in Alberton.
Indien u meer oor hierdie bediening wil weet, besoek Trefpunt by:
WWW.TREFPUNT.CO.ZA
Stuur ASB. u tieners!