Tuis   |    Kontak Ons    |   Wie is Ons    |    Ons Gemeentes    |    Belangrike Datums    |    Ons Eredienste    |    Missie   |    Visie    |    Personeel   |
Herderlike Versorging   |    Bedieningsfilosofie    |   Sewe Dimensies   |    Maandblad
Vaaldriehoek
Telefoonnommer: 016 004 0016
Eredienstye
Sondagoggende:                           08:15
Sondagoggende 2de diens:       10:15
Gons KinderKerk:                          08:15 en 10:15
Sondagaande:                               18:30
PREEKREEKS




Om God en mens liewer te hê
Die Lewe Met Ritme Toep (App)
Nou beskikbaar vir Android en IOS slimfone.
PREKE 8 MEI 2016
Oggend

SMS "lewe Met Ritme" na 49724
om 'n R30
bydrae te maak
R1,50/sms
WYSIWYG Web Builder
Aand
Oordenking 26 Mei 2016
Ons Eredienste

LewenSentrum Gemeente is 'n vernuwende Afrikaanse gemeente wat daarop fokus om God en mens liewer te hê.
Ons sien lewensverandering weekliks plaasvind
.

Wat maak ons uniek?

1
Ons dienste en manier van kerkhou is tussen die drie Susterskerke en die Pinkster en Charismatiese kerke.

2
Ons preke is relevant, prakties, verstaanbaar en lewensveranderend.

3
Ons musiek vind aanklank by oud en jonk; daar is bekende en nuwe liedjies - iets vir almal.

4
Ons vriendelikheid teenoor almal skep 'n warmte vir lidmate en besoekers.

5
Ons versorging en bereidheid om jou te help word gedryf deur 'n passie en toewyding.

6
Ons opleiding, kursusse, en kennis verbeter konstant, sodat ons vir jou die nuutste en beste toerusting kan bied.

Na elke diens word daar oor 'n koppie koffie / tee lekker gekuier met
die leierskap, mede-lidmate en besoekers, om so nuwe vriendskapsbande te smee.

Kinderkerk (Sondagskool)
geskied terselfdertyd as die oggenddienste
08:15 en 10:15


OorGee (gr. 7’s
) geskied terselfdertyd as die oggenddienste en ook op Vrydagaande vanaf
18:00 -20:00


Trefpunt (gr. 8-12)
geskied terselfdertyd as die oggenddienste en ook op Vrydagaande vanaf
19:00 tot 22:00