Tuis   |    Kontak Ons    |   Wie is Ons    |    Ons Gemeentes    |    Belangrike Datums    |    Ons Eredienste    |    Missie   |    Visie    |    Personeel   |
Herderlike Versorging   |    Bedieningsfilosofie    |   Sewe Dimensies   |    Maandblad
Vaaldriehoek
Telefoonnommer: 016 004 0016
Eredienstye
Sondagoggende:                           08:15
Sondagoggende 2de diens:       10:15
Gons KinderKerk:                          08:15 en 10:15
Sondagaande:                               18:30
PREEKREEKS




Om God en mens liewer te hĂȘ
Die Lewe Met Ritme Toep (App)
Nou beskikbaar vir Android en IOS slimfone.
PREKE 8 MEI 2016
Oggend

SMS "lewe Met Ritme" na 49724
om 'n R30
bydrae te maak
R1,50/sms
WYSIWYG Web Builder
Aand
Oordenking 26 Mei 2016
Netwerk ( Werkende Jeug )

Wie is Netwerk?


Dit is die Werkende Jeugbediening van LewenSentrum. Die fondasie van ons bediening bestaan uit kleingroepe wat weekliks bymekaar kom. Ons het vanuit Jesus se lewe geleer dat om in 'n aanspreeklikheidsverhouding te staan die beste manier is om te groei.

Ons het ook bevind dat "Alleen kan jy baie vinniger gaan, maar saam kan ons baie verder gaan." Ons bedien ook die werkende jeug met 'n belewenisdiens, of spesiale geleentheid (sosiale byeenkoms) een keer per maand.

Ons kuier ook graag saam na elke Sondagaanddiens en reik vier keer 'n jaar, as groot groep, saam uit na ons medemens.
Visie: Filippense 1:27

Hoofsaak is dat julle lewenswandel in  ooreenstemming met die evangelie van Christus moet wees. As ek dan kom, sal ek self sien, of as ek nie kan kom nie sal ek deur berigte hoor dat julle in volkome eensgesindheid standvastig saamstry vir die geloof in die evangelie.