Tuis   |    Kontak Ons    |   Wie is Ons    |    Ons Gemeentes    |    Belangrike Datums    |    Ons Eredienste    |    Missie   |    Visie    |    Personeel   |
Herderlike Versorging   |    Bedieningsfilosofie    |   Sewe Dimensies   |    Maandblad
Vaaldriehoek
Telefoonnommer: 016 004 0016
Eredienstye
Sondagoggende:                           08:15
Sondagoggende 2de diens:       10:15
Gons KinderKerk:                          08:15 en 10:15
Sondagaande:                               18:30
PREEKREEKS




Om God en mens liewer te hê
Die Lewe Met Ritme Toep (App)
Nou beskikbaar vir Android en IOS slimfone.
PREKE 8 MEI 2016
Oggend

SMS "lewe Met Ritme" na 49724
om 'n R30
bydrae te maak
R1,50/sms
WYSIWYG Web Builder
Aand
Oordenking 25 Mei 2016
Kursusse
Nuwe Lidmaatkursusse - 7 Ritmes

Hier hoor jy meer oor die DNA van LewenSentrum. Ons visie, missie en manier van kerk hou word hier behandel. Hierdie kursus dien as vereiste vir iemand om as lidmaat opgeneem te word.

Ouerskapvoorbereidingskursus

Vir almal wat hulle kinders wil laat inseën en ook 'n paar goeie kinderopvoedingsbeginsels wil vasmaak.

Huweliksverrykingskursus

Die besluit om te trou is waarskynlik een van die grooste besluite wat 'n mens neem. Hier leer julle meer oor mekaar, kommunikasievaardighede, liefdestale en hoe om as 'n span al hierdie fasette te hanteer.

Ons gemeente bied die volgende dienste aan vir paartjies wat in die eg wil tree:
Troues vir gemeentelede en nie-lede.
Verpligte huwelikskursus vir lede en nie-lede.
Daar is 'n koste verbonde aan alle troues.

HUWELIKSBEVESTIGING - 2015 REGISTRASIE AANSOEKVORM
Die vorm moet terug ge-epos word na ina@als.org.za of Faks: 011 867-7254

Ontdek-Jou-Plekkursus

Hierdie kursus sal jou help om jou plek in ‘n bediening by die kerk te vind. Ons help jou om jou persoonlikheid, gawes en passie te ontdek en skep dan die geleentheid waar jy dit kan begin uitleef, deur betrokke te raak.

Emosionele Dimensie
Ondersteuningsgroepe
Pleegsorg-ouerondersteuningsgroep
Maandelikse byeenkomste vir ouers wat kinders versorg van wie hulle nie die biologiese ouers is nie.
Elke 3de Woensdag van die maand om 19:00

Egskeidingsondersteuningsgroep

Elke 1ste en 3de Donderdag van die maand om 19:00

Traumakursus

Verlies ten opsigte van dood, egskeiding en werk.

AA en Al-Anon

Woensdae om 19:30