Tuis   |    Kontak Ons    |   Wie is Ons    |    Ons Gemeentes    |    Belangrike Datums    |    Ons Eredienste    |    Missie   |    Visie    |    Personeel   |
Herderlike Versorging   |    Bedieningsfilosofie    |   Sewe Dimensies   |    Maandblad
Vaaldriehoek
Telefoonnommer: 016 004 0016
Eredienstye
Sondagoggende:                           08:15
Sondagoggende 2de diens:       10:15
Gons KinderKerk:                          08:15 en 10:15
Sondagaande:                               18:30
PREEKREEKS




Om God en mens liewer te hĂȘ
Die Lewe Met Ritme Toep (App)
Nou beskikbaar vir Android en IOS slimfone.
PREKE 8 MEI 2016
Oggend

SMS "lewe Met Ritme" na 49724
om 'n R30
bydrae te maak
R1,50/sms
WYSIWYG Web Builder
Aand
Oordenking 26 Mei 2016
Kleingroepe
 
Hoekom Kleingroepe?

Kleingroepe is 'n plek waar 'n mens God  kan ontdek deur die Woord,
God kan  beleef deur ander mense, verhouding met God kan oefen deur die geleenthede wat die kleingroep skep om stil te raak en verhouding met God kan uitleef deur ander binne die kerk en in die gemeenskap te bedien. Dis 'n plek waar jy as volgeling van
Christus versorging kan geniet en binne 'n aanspreeklikheidsverhouding kan staan.

ALLEEN kan jy baie VINNIGER gaan,
SAAM kan ons baie VERDER gaan.
Vir meer inligting kontak Ettienne by 011 867 7244 ettienne@als.org.za
KLIEK HIER OM DIE KLEINGROEPLESSE AF TE LAAI IN PDF FORMAAT
KLEINGROEPLESSE
18 April - 16 Mei 2016