Tuis   |    Kontak Ons    |   Wie is Ons    |    Ons Gemeentes    |    Belangrike Datums    |    Ons Eredienste    |    Missie   |    Visie    |    Personeel   |
Herderlike Versorging   |    Bedieningsfilosofie    |   Sewe Dimensies   |    Maandblad
Vaaldriehoek
Telefoonnommer: 016 004 0016
Eredienstye
Sondagoggende:                           08:15
Sondagoggende 2de diens:       10:15
Gons KinderKerk:                          08:15 en 10:15
Sondagaande:                               18:30
PREEKREEKS




Om God en mens liewer te hê
Die Lewe Met Ritme Toep (App)
Nou beskikbaar vir Android en IOS slimfone.
PREKE 8 MEI 2016
Oggend

SMS "lewe Met Ritme" na 49724
om 'n R30
bydrae te maak
R1,50/sms
WYSIWYG Web Builder
Aand
Oordenking 24 Mei 2016
Berading
“Ek het nie ‘n berader nodig nie!.” Dalk is dit jou reaksie ook. En tog getuig soveel mense van goeie lewensverandering na berading by LewenSentrum. Dit wys ons berading werk, dit maak regtig ‘n verskil. Ons is nie hier om al die antwoorde te gee nie, ons is hier om mense te help om te groei. Hoekom moet ons groei? Sodat ons die ‘oorvloed lewe’ kan geniet wat die Here vir ons bedoel het.

Hierdie pad kan baie betekenis inhou - sou jy dit saam met iemand kan loop wat ook in verhouding tot God ons Vader staan.  Só ‘n persoon kan ondersteuning en leiding bied en saam met jou in afhanklikheid op leiding van die Heilige Gees wag.

Groot vertroosting lê in die wete dat die Here jou nooit alleen gaan laat in hierdie proses nie.
Hebreërs 13:6
- “Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie” en dat alles ten goede vir jou kan uitwerk in jou liefdesverhouding met God!
(Romeine 8:28)


Kontak ons by 011 867 7244

Ronel Swart
Berader
Heidi Viljoen
Kinder- en Tienerberading
Herman Coetser
Herder:

68 jaar & Ouer