Hulp met Ritme

Miracles 2015

ALS
VLS
OLS
WRLS
PLS

Hulp met Ritme: Lewensentrum

As gemeente staan ons bediening op verskillende bene, waarvan Hulp met Ritme een is. Hulp met Ritme het ten doel om vir ons medemens,  van omgee, ‘n tasbare ervaring te maak. Ons droom van gemeentes wat hul naaste kan bystaan, sodat hulle ook in ritme met God se hartklop kan leef. Deur betrokke te raak gee ons ‘n deel van ons hart en tyd aan mense wat hunker na liefde en omgee.
LewenSentrum glo en bely dat God lief is vir die hele wêreld en stuur ons ook om hierdie wêreld lief te hê. Daarom is dit baie belangrik dat ons deurentyd onsself moet afvra of ons by ons naaste betrokke is. Ons wil jou uitnooi om betrokke te raak by iemand wat jou nodig het en ‘n verskil in hulle lewe  te maak.

Ontmoet die HMR-span:
Hoof van Hulp met Ritme
Jaques Bezuidenhoudt:
hmr@als.org.za

ALS - 011 867 7244
Amelia Bester:
hmr@als.org.za

OLS - 011 568 0790
Piet Retief:
hmr@ols.org.za

VLS - 016 004 0016
Koos Jooste:
hmr@vls.org.za

WRLS - 011 246 7013
Darius Prinsloo:
hmr@wrls.org.za

PLS - 011 867 7244
Paul Grobler:
hmr@als.org.za

Besoek ons op Facebook: Lewensentrum Hulp met Ritme
Op hierdie blad kan julle ons volg vir meer inligting oor al die aktiwiteite en bedieninge.
Ons plaas ook daar teugvoer oor alles wat ons aanpak. Gaan kyk gerus of jou foto daar pryk!
 
 
Die Lewe Met Ritme Toep (App)
Nou beskikbaar vir Android en IOS slimfone.
PREKE 8 MEI 2016
Oggend

SMS "lewe Met Ritme" na 49724
om 'n R30
bydrae te maak
R1,50/sms
WYSIWYG Web Builder
Aand
Oordenking 26 Mei 2016
Kliek hier vir HMR boekie
Mini-Miracles 1-7 Junie 2015